Kontak ons gerus deur 'n e-pos te stuur of ons te skakel.

    Indien u iets met ons wil deel of graag met iemand wil gesels, is u baie welkom om enige een van ons span te kontak. Ons wil graag van u hoor!

    Het u Geweet?

    Dr. Gerrit Snyman is ook beskikbaar vir berading, troues en begrafnisse – vir die gemeente, besoekers en enigiemand anders.  Kontak hom gerus vir meer inligting.  Sy boodskappe by ander kerke en gemeentes kan op die skakel hier lang saan gevolg word.

     

     
     

    Ander preke kan hier geluister word.