Pa & Seun Mini-Olimpiade 2020Die jaar se Pa en Seun Mini-Olimpiade het gesorg vir baie pret. Dankie aan almal wat ons kom ondersteun het.Vir die van julle wat dit hierdie jaar gemis het, ons hoop om julle volgende jaar te sien.
Kliek gerus op die foto's hier langsaan om te sien wat almal gedoen het.