Het u Geweet?
Dr. Gerrit Snyman is ook beskikbaar vir berading, troues en begrafnisse – vir die gemeente, besoekers en enigiemand anders. Kontak hom gerus vir meer inligting. Sy boodskappe by ander kerke en gemeentes kan op die skakel hier lang saan gevolg word.